leuningstoel [boodskap #132570] |
Vr, 07 Augustus 2020 09:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leuningstoel
Afbreking: leu•nings•stoel
Samestelling: leuning + stoel
Uitspraak: /lɪø.nəŋ.stul/
Selfstandige naamwoord: leuningstoel
Meervoud: leuningstoele
Verkleinwoord: leuningstoeltjie
Meervoud van verkleining: leuningstoeltjies
Betekenis:
• 'n Stoel met leunings om lekker in te sit.
Gebruik:
• Oupa sit graag in sy leuningstoel.
Sinoniem:
• leunstoel
Hiperoniem:
• stoel
Vertaling:
Engels: armchair, easy chair
Nederlands: leunstoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|