leunstoel [boodskap #132569] |
Vr, 07 Augustus 2020 09:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leunstoel
Afbreking: leun•stoel
Samestelling: leun + stoel
Uitspraak: /lɪøn.stul/
Selfstandige naamwoord: leunstoel
Meervoud: leunstoele
Verkleinwoord: leunstoeltjie
Meervoud van verkleining: leunstoeltjies
Betekenis:
• 'n Stoel met leunings om lekker in te sit.
Gebruik:
• Oupa sit graag in sy leunstoel.
Sinoniem:
• leuningstoel
Hiperoniem:
• stoel
Vertaling:
Engels: armchair, easy chair
Nederlands: leunstoel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|