Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedig deur PHILIP DE VOS
Gedig deur PHILIP DE VOS [boodskap #13469] Ma, 23 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gedig deur Philip de Vos

Skilpad kan nie sing nie
Skilpad kan nie spring nie
Stom
en
stadig
stap
hy aan
waar sy skilpadpad mag gaan.
Vorige onderwerp: "Pella l^e 'n kruistog ver" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: Gedig deur PHILIP DE VOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 18 00:24:31 MGT 2024