rekordeksamen [boodskap #132566] |
Do, 06 Augustus 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rekordeksamen
Afbreking: re•kord•ek•sa•men
Samestelling: rekord + eksamen
Selfstandige naamwoord: rekordeksamen
Meervoud: rekordeksamens
Verkleinwoord: rekordeksamentjie
Meervoud van verkleining: rekordeksamentjies
Betekenis:
• Eksamen wat matrieks in September aflê, as proeflopie vir die eindeksamen.
Gebruik:
• Die rekordeksamen maak deel uit van leerders se jaarpunt en word ook gebruik om matrieks vir voorlopige toelating tot universiteite te keur.
Vertaling:
Engels: record exam
Nederlands: tentamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|