ontsag [boodskap #132563] |
Do, 06 Augustus 2020 19:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontsag
Afbreking: ont•sag
Selfstandige naamwoord: ontsag
Meervoud: –
Betekenis:
• Gevoel van groot eerbied en respek.
Gebruik:
• Ek was allermins 'n engeljie op skool gewees, maar ek het 'n heilige ontsag vir my onderwysers gehad.
Afgelei:
• ontsaglik
• ontsagwekkend
Vertaling:
Engels: awe, respect, reverence
Nederlands: ontzag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|