Betekenis:
• 'n Groot vlieg van die subfamilies Calliphorinae, Chryomyinae of Sarcophaginae.
• Iets of iemand wat 'n bromgeluid maak, ook figuurlik, iemand wat knorrig is.
Gebruik:
• Brommers word gerieflikheidshalwe in twee groepe verdeel, die metaalkleurige vlieë (groen, blou of pers van kleur) en die nie-metaalkleurige vlieë (dofgrys, geelbruin of swart).
• Moet jou nie aan die brommer steur nie.