beleefdheid [boodskap #132558] |
Do, 06 Augustus 2020 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beleefdheid
Afbreking: be•leefd•heid
Samestelling: beleefd + -heid
Uitspraak: /bəˈlɪə̯ftˌɦəi̯t/
Selfstandige naamwoord: beleefdheid
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sosiale vaardigheid wat omgang met ander mense vergemaklik.
Gebruik:
• Die beleefdheid van die Britse passasiers op die Titanic het hulle hul lewens gekos.
Afgelei:
• beleefdheidsvorm
Vertaling:
Engels: politeness, courtesy
Nederlands: beleefdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|