drommel [boodskap #132557] |
Do, 06 Augustus 2020 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drommel
Afbreking: drom•mel
Selfstandige naamwoord: drommel
Meervoud: drommels
Verkleinwoord: drommeltjie
Meervoud van verkleining: drommeltjies
Betekenis:
• 'n Beklaenswaardige persoon.
• Uitroep van verontwaardiging.
Gebruik:
• Die arme drommel weet ook nie wat hom getref het nie.
• Wat de drommel gaan hier aan?
Sinoniem:
• ellendeling
• sukkelaar
Vertaling:
Engels: wretch, beggar; deuce, devil
Nederlands: drommel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|