Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duimryer
duimryer [boodskap #132555] Wo, 05 Augustus 2020 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duimryer.
'n Duimryer.
duimryer
Afbreking: duim•ry•er
Samestelling: duim + ryer


Selfstandige naamwoord: duimryer
Meervoud: duimryers
Verkleinwoord: duimryertjie
Meervoud van verkleining: duimryertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat ruimry/ryloop. Iemand wat langs die pad duimgooi om as passasier opgelaai te word.

Gebruik:
• Die duimryer het 'n rewolwer uitgehaal en dit op hom gerig.
• Wie sal dan nie eendag 'n interstellêre duimryer wou word nie?

Afgelei:
• duimryery

Vertaling:
Engels: hitchhiker
Nederlands: lifter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaailees
Volgende onderwerp: Delila
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:34:04 MGT 2024