blaailees [boodskap #132554] |
Wo, 05 Augustus 2020 17:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blaailees
Afbreking: blaai•lees
Samestelling: blaai + lees
Werkwoord: blaailees
Verlede tyd: het geblaailees
Betekenis:
• Vinnig die opskrifte en die hoofgedagtes lees om 'n algemene oorsig te vorm.
Gebruik:
• Sy blaailees deur die boek om te bepaal of dit darem die inligting bevat waarin sy belangstel.
Verwant:
• soeklees
• vluglees
Vertaling:
Engels: to skim
Nederlands: skimmend lezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|