Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » endoskelet
endoskelet [boodskap #132533] Ma, 03 Augustus 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
endoskelet
Afbreking: en•do•ske•let
Samestelling: endo- + skelet


Selfstandige naamwoord: endoskelet
Meervoud: endoskelette

Betekenis:
• 'n Inwendige skelet of geraamte wat binne-in die liggaam lê.

Gebruik:
• Visse het (soos mense) 'n endoskelet, wat visgrate genoem word.

Vertaling:
Engels: endoskeleton
Nederlands: endoskelet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksoskelet
Volgende onderwerp: makou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 26 22:24:41 UTC 2020