verbrysel [boodskap #132491] |
Sa, 01 Augustus 2020 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbrysel
Afbreking: ver•bry•sel
Uitspraak: /fərˈbrəi̯.səl/
Werkwoord: verbrysel
Verlede tyd: het verbrysel
Betekenis:
• Om in stukke te slaan.
Gebruik:
• Terre’Blanche se kop is met 'n swaar voorwerp verbrysel.
Sinoniem:
• vermorsel
• verpletter
Afgelei:
• verbryselde
• verbryseling
Vertaling:
Engels: to smash, crush, shatter
Nederlands: verbrijzelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|