wantrouig [boodskap #132481] |
Sa, 01 Augustus 2020 14:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wantrouig
Afbreking: wan•trou•ig
Uitspraak: /ˌvanˈtrœu̯.əχ/
Byvoeglike naamwoord: wantrouig
Vergrotende trap: wantrouiger
Oortreffende trap: wantrouigste
Attributief: wantrouige
Partitief: wantrouigs
Betekenis:
• Met baie agterdog en min vertroue.
Gebruik:
• Mense wat ander vertrou, is nie swakker as mense wat wantrouig is nie.
Sinoniem:
• agterdogtig
• suspisieus
Afgelei:
• wantrouigheid
Vertaling:
Engels: suspicious, distrustful
Nederlands: wantrouwig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|