sirkus [boodskap #132476] |
Sa, 01 Augustus 2020 13:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sirkus
Afbreking: sir•kus
Uitspraak: /ˈsər.kœs/
Selfstandige naamwoord: sirkus
Meervoud: sirkusse
Verkleinwoord: sirkussie
Meervoud van verkleining: sirkussies
Betekenis:
• 'n Reisende geselskap wat mense vermaak, met narre, towenaars, akrobate, dieretemmers, opgeleide diere, ens.
Gebruik:
• Dié plek is nie 'n sirkus nie, wat 'n sirkus het nie soveel narre nie.
Afgelei:
• sirkusbaas
• sirkusdier
• sirkuslewe
• sirkustent
• sirkustoertjie
• sirkusvertoning
Vertaling:
Engels: circus
Nederlands: circus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|