vastestof [boodskap #132460] |
Do, 30 Julie 2020 20:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vastestof
Afbreking: vas•te•stof
Samestelling: vaste + stof
Selfstandige naamwoord: vastestof
Meervoud: vastestowwe
Betekenis:
• 'n Fase van materie wat gekenmerk word deur weerstand tot vervorming en veranderinge in volume.
Gebruik:
• 'n Vastestof se partikels is dig opmekaar in vaste posisies gepak.
Wisselvorm:
• vaste stof
Vertaling:
Engels: solid
Nederlands: vaste stof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|