verdunner [boodskap #132458] |
Do, 30 Julie 2020 20:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdunner
Afbreking: ver•dun•ner
Selfstandige naamwoord: verdunner
Meervoud: verdunners
Verkleinwoord: verdunnertjie
Meervoud van verkleining: verdunnertjies
Betekenis:
• 'n Stof waarmee 'n suiwerder stof dunner gemaak word, tipies om die konsentrasie te verlaag of die viskositeit daarvan te verander.
Gebruik:
• Verwers gebruik terpentyn as 'n verdunner of oplosmiddel van verf.
Sinoniem:
• verdunningsmiddel
Afgelei:
• bloedverdunner
• verfverdunner
Vertaling:
Engels: diluent
Nederlands: verdunner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|