Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varkbeer
varkbeer [boodskap #132456] Do, 30 Julie 2020 20:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varkbeer
Afbreking: vark•beer
Samestelling: vark + beer
Uitspraak: /ˈfɑrkbiə̯r/


Selfstandige naamwoord: varkbeer
Meervoud: varkbere
Verkleinwoord: varkbeertjie
Meervoud van verkleining: varkbeertjies

Betekenis:
• 'n Manlike vark.

Gebruik:
• 'n Varkbeer se krom slagtande is opvallend en groei, anders as by die sog, voortdurend.

Sinoniem:
• beer

Antoniem:
• varksog

Vertaling:
Engels: boar
Nederlands: beer, mannetjesvarken
Xhosa: inkunzi yehagu
Zoeloe: inkunzi yengulube

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwaarloos
Volgende onderwerp: varksog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:29:30 MGT 2024