vermaak [boodskap #132450] |
Do, 30 Julie 2020 17:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermaak
Afbreking: ver•maak
Uitspraak: /fərˈmɑːk/
Selfstandige naamwoord: vermaak
Meervoud: vermake
Betekenis:
• 'n Aktiwiteit wat mens amuseer of genot en plesier verskaf.
Gebruik:
• Is rekenaarspeletjies onskuldige vermaak?
Afgelei:
• vermaaklik
• vermaaklikheid
Vertaling:
Engels: entertainment, amusement, pleasure, delight
Nederlands: vermaak
Werkwoord: vermaak
Verlede tyd: het vermaak
Betekenis:
• Plesier en genot verskaf.
Gebruik:
• Die kinders vermaak mekaar.
Vertaling:
Engels: to entertain, amuseme
Nederlands: vermaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|