Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pynlik
pynlik [boodskap #132449] Do, 30 Julie 2020 16:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pynlik
Afbreking: pyn•lik
Samestelling: pyn + -lik
Uitspraak: /ˈpəi̯n.lək/


Byvoeglike naamwoord: pynlik
Vergrotende trap: pynliker
Oortreffende trap: pynlikste
Attributief: pynlike
Partitief: pynliks

Betekenis:
• Wat pyn en lyding veroorsaak.

Gebruik:
• Hy het pynlike wonde in die ongeluk opgedoen.

Sinoniem:
• onaangenaam
• seer

Antoniem:
• pynloos

Vertaling:
Engels: painful, distressing
Nederlands: pijnlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vertroebel
Volgende onderwerp: vermaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:29:08 MGT 2024