Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ballingskap
ballingskap [boodskap #132437] Wo, 29 Julie 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ballingskap
Afbreking: bal•ling•skap
Samestelling: balling + -skap
Uitspraak: /ˈba.ləŋˌskap/


Selfstandige naamwoord: ballingskap
Meervoud: ballingskappe

Betekenis:
• Gedwonge verblyf weg van 'n mens se huis af.

Gebruik:
• Pres. Kruger was tydens sy ballingskap vergesel van enkele familielede, onder wie sy oudste dogter en haar man, mnr. F.C. Eloff.

Wisselvorm:
• bannelingskap

Vertaling:
Engels: exile, banishment
Nederlands: ballingschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invloedsfeer
Volgende onderwerp: gesiggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:30:42 MGT 2024