Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wilddief
wilddief [boodskap #132433] Wo, 29 Julie 2020 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wilddief
Afbreking: wild•dief
Samestelling: wild + dief


Selfstandige naamwoord: wilddief
Meervoud: wilddiewe
Verkleinwoord: wilddiefie
Meervoud van verkleining: wilddiefies

Betekenis:
• 'n Misdadiger wat wild steel.

Gebruik:
• 'n Wildbewaarder het die wilddief aangekeer.

Sinoniem:
• stroper

Verwant:
• wilddiewery

Vertaling:
Engels: poacher
Nederlands: stroper, wilddief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: planetêr
Volgende onderwerp: omsons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:28:29 MGT 2024