Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » planetêr
planetêr [boodskap #132432] Di, 28 Julie 2020 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
planetêr
Afbreking: pla•ne•têr


Byvoeglike naamwoord: planetêr
Attributief: planetêre

Betekenis:
• Wat die planete betref; waaruit hulle ontstaan.

Gebruik:
Planetêre newels is gewoonlik dowwe voorwerpe wat nie met die blote oog gesien kan word nie.

Afgelei:
• interplanetêr
• tussenplanetêr

Vertaling:
Engels: planetary
Nederlands: planetair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pleknaam
Volgende onderwerp: wilddief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:42:02 MGT 2024