pluimbal [boodskap #132430] |
Di, 28 Julie 2020 14:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pluimbal
Afbreking: pluim•bal
Samestelling: pluim + bal
Uitspraak: /ˈplœi̯m.bal/
Selfstandige naamwoord: pluimbal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sport waartydens opponente rakette gebruik om 'n pluimpie oor die net na mekaar te slaan.
Gebruik:
• Pluimbal word in 'n saal gespeel sodat wind en weer nie die spel beïnvloed nie.
Afgelei:
• pluimbalbaan
• pluimbalraket
• pluimbalspel
• pluimbalspeler
Vertaling:
Engels: badminton
Nederlands: badminton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|