proteïen [boodskap #132426] |
Di, 28 Julie 2020 13:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proteïen
Afbreking: pro•te•ïen
Selfstandige naamwoord: proteïen, proteïne
Meervoud: proteïene, proteïnes
Verkleinwoord: proteïentjie
Meervoud van verkleining: proteïentjies
Betekenis:
• 'n Biologiese molekuul, organiese verbinding wat aminosure bevat.
Gebruik:
• Proteïene is noodsaaklik vir die struktuur en funksie van alle lewende selle en virusse.
Wisselvorm:
• proteïne
Sinoniem:
• eiwit
• eiwitstof
Afgelei:
• proteiënaanvulling
• proteïenbron
• proteïeninhoud
• proteïenryk
• proteïentekort
Vertaling:
Engels: protein
Nederlands: proteïne, eiwit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|