mikromol [boodskap #132422] |
Di, 28 Julie 2020 07:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mikromol
Afbreking: mi•kro•mol
Samestelling: mikro- + mol
Selfstandige naamwoord: mikromol
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Miljoenste van 'n mol; 10-6 mol = 6.022140857 × 1017 deeltjies.
Gebruik:
• Die norm van glukose in die bloedsamestelling by mans wissel van 3,9 tot 5,6 mikromol per liter.
Afkorting:
• μmol
Vertaling:
Engels: micromole
Nederlands: micromol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|