Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boffin
boffin [boodskap #132421] Di, 28 Julie 2020 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boffin
Afbreking: bof•fin


Selfstandige naamwoord: boffin
Meervoud: boffins
Verkleinwoord: boffintjie
Meervoud van verkleining: boffintjies

Betekenis:
• (skertsend) 'n Kundige persoon.

Gebruik:
• Alhoewel ek nie eintlik 'n boffin is wat musiek aanbetref nie, ken ek darem 'n paar melodieë.

Sinoniem:
• deskundige
• ekspert
• kundige
• slimmie

Afgelei:
• IT-boffin
• wiskunde-boffin

Vertaling:
Engels: boffin
Nederlands: techneut

Nota:
• Oorgeneem van Engels, waarskynlik 'n samestelling van B(ack) OFF(ice) IN(telligence).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruistog
Volgende onderwerp: mikromol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:40:28 MGT 2024