kookboek [boodskap #132413] |
Ma, 27 Julie 2020 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kookboek
Afbreking: kook•boek
Samestelling: kook + boek
Selfstandige naamwoord: kookboek
Meervoud: kookboeke
Verkleinwoord: kookboekkie
Meervoud van verkleining: kookboekkies
Betekenis:
• 'n Boek met resepte vir geurige disse wat opgekook kan word.
Gebruik:
• Kook en Geniet is 'n Afrikaanse kookboek wat as 'n gesaghebbende bron van eg Suid-Afrikaanse disse beskou word.
Sinoniem:
• resepteboek
Vertaling:
Engels: cookery book, cookbook
Nederlands: kookboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|