bontebok [boodskap #132412] |
So, 26 Julie 2020 20:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bontebok
Afbreking: bon•te•bok
Selfstandige naamwoord: bontebok
Meervoud: bontebokke
Verkleinwoord: bontebokkie
Meervoud van verkleining: bontebokkies
Betekenis:
• 'n Wildsbok wat in die suidweste van Suid-Afrika voorkom, Damaliscus pygargus.
Gebruik:
• Die bontebok is een van die Kaapprovinsie se amptelike simbole.
Wisselvorm:
• bontbok
Hiperoniem:
• wildsbok
Vertaling:
Engels: bontebok
Nederlands: bontebok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|