appelwyn [boodskap #132411] |
So, 26 Julie 2020 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appelwyn
Afbreking: ap•pel•wyn
Samestelling: appel + wyn
Uitspraak: /ˈɑpəɫvəɪ̯n/
Selfstandige naamwoord: appelwyn
Meervoud: appelwyne
Verkleinwoord: appelwyntjie
Meervoud van verkleining: appelwyntjies
Betekenis:
• Generiese naam vir verskeie soorte sap en wyn wat van appels of pere gepers is.
Gebruik:
• Skink vir ons 'n glasie appelwyn.
Sinoniem:
• sider
Vertaling:
Engels: cider, cyder
Nederlands: cider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|