geelbaadjie [boodskap #132410] |
So, 26 Julie 2020 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geelbaadjie
Afbreking: geel•baad•jie
Samestelling: geel + baadjie
Selfstandige naamwoord: geelbaadjie
Meervoud: geelbaadjies
Betekenis:
• (figuurlik) Iemand wat jaloers is.
Gebruik:
• Sy dra die geelbaadjie.
Spreekwoord:
• Die geelbaadjie aantrek. [Baie jaloers wees.]
Vertaling:
Engels: to be jealous (wear a yellow jacket)
Nederlands: jaloers zijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|