Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seevoël
seevoël [boodskap #132405] So, 26 Julie 2020 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seevoëls by 'n vissersboot.
Seevoëls by 'n vissersboot.
seevoël
Afbreking: see•vo•ël
Samestelling: see + voël


Selfstandige naamwoord: seevoël
Meervoud: seevoëls
Verkleinwoord: seevoëltjie
Meervoud van verkleining: seevoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat in die direkte omgewing van die see leef.

Gebruik:
Seevoëls word, soos die naam aandui, dikwels by see gevind.

Hiperoniem:
• voël

Hiponiem:
• albatros
• meeu
• pikkewyn

Vertaling:
Engels: seabird, marine bird
Nederlands: zeevogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teller
Volgende onderwerp: netwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:38:57 MGT 2024