Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lusern
lusern [boodskap #132402] So, 26 Julie 2020 18:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lusern
Lusern
lusern
Afbreking: lu•se•rn


Selfstandige naamwoord: lusern
Meervoud: lusern
Verkleinwoord: lusern
Meervoud van verkleining: lusern

Betekenis:
• Meerjarige plant met pers vlinderblomme wat wêreldwyd as veevoer verbou word, Medicago sativa.

Gebruik:
• Voor lusern geplant word, word die saad met rhizobium-bakterië geënt om stikstofbinding te verseker en opbrengste te verhoog.

Afgelei:
• lusernhooi
• lusernkamp
• lusernland
• lusernoes
• lusernpers
• lusernsaad

Vertaling:
Engels: lucerne, alfalfa
Nederlands: luzerne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaping
Volgende onderwerp: noemer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:33:43 MGT 2024