kaping [boodskap #132401] |
So, 26 Julie 2020 17:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaping
Afbreking: ka•ping
Selfstandige naamwoord: kaping
Meervoud: kapings
Verkleinwoord: kapinkie
Meervoud van verkleining: kapinkies
Betekenis:
• Om iets met geweld, of onder bedreiging van geweld, oor te neem (dikwels 'n vaar- of voertuig).
Gebruik:
• 'n Kaptein van 'n vaartuig het talle wetlike bevoegdhede, onder meer die reg om enigiets te doen om muitery en kaping te voorkom.
Verwant:
• motorkaping
• staatskaping
• treinkaping
• vliegtuigkaping
Vertaling:
Engels: hijacking
Nederlands: kaping
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|