Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dugtig
dugtig [boodskap #132398] So, 26 Julie 2020 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dugtig
Afbreking: dug•tig


Byvoeglike naamwoord: dugtig
Attributief: dugtige

Betekenis:
• Goed en met mening.

Gebruik:
• Oom Gert laat hom dit dugtig op sy sitplek voel. [Totius in Trekkerswee]

Sinoniem:
• deeglik
• ordentlik

Vertaling:
Engels: sound, soundly
Nederlands: dugtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halter
Volgende onderwerp: kapoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:32:38 MGT 2024