swel [boodskap #132395] |
So, 26 Julie 2020 12:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swel
Afbreking: swel
Werkwoord: swel
Verlede tyd: het geswel
Teenwoordige deelwoord: swellende
Verlede deelwoord: geswolle
Betekenis:
• In volume toeneem; dikker word; uitsit.
• (figuurlik) Vervul wees.
Gebruik:
• Wanneer die kurk uit 'n wynbottel getrek word, swel dit en kan dit nie maklik teruggedruk word nie.
• Sy hart swel van trots.
Afgelei:
• opswel
• swelling
• swelsel
Vertaling:
Engels: to swell, expand, dilate
Nederlands: zwellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|