woordspeling [boodskap #132391] |
So, 26 Julie 2020 09:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordspeling
Afbreking: woord•spe•ling
Samestelling: woord + speling
Selfstandige naamwoord: woordspeling
Meervoud: woordspelings
Verkleinwoord: woordspelinkie
Meervoud van verkleining: woordspelinkies
Betekenis:
• Die gebruik van woorde met verskillende betekenisse, om 'n bepaalde effek te bereik.
Gebruik:
• Langenhoven gebruik komieklike verdraaiings, woordspelings en paradokse om die komiese na vore te bring en met die mense van sy tyd te spot.
Sinoniem:
• paronomasia
• woordespel
Vertaling:
Engels: wordplay, pun
Nederlands: woordspeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|