Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » projektiel
projektiel [boodskap #132386] Sa, 25 Julie 2020 21:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
projektiel
Afbreking: pro•jek•tiel


Selfstandige naamwoord: projektiel
Meervoud: projektiele

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat met groot krag weggeskiet word, soos uit 'n vuurwapen of kanon.

Gebruik:
• Omdat 'n projektiel se lugweerstand weglaatbaar klein is, is gravitasiekrag die enigste krag wat daarop inwerk.

Vertaling:
Engels: projectile
Nederlands: projectiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsin
Volgende onderwerp: drukvloeistof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:40:07 MGT 2024