Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsin
onsin [boodskap #132385] Sa, 25 Julie 2020 20:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsin
Afbreking: on•sin
Samestelling: on- + sin


Selfstandige naamwoord: onsin
Meervoud:

Betekenis:
• Wat nie waar is of sin maak nie.

Gebruik:
• Sy storie van 'n skilpad wat vere het is totale onsin.

Sinoniem:
• bog
• bollie
• kaf
• nonsens
• nonsies
• snert
• twak

Vertaling:
Engels: nonsense, rubbish
Nederlands: onzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hindernis
Volgende onderwerp: projektiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:42:17 MGT 2024