Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » relik
relik [boodskap #132380] Sa, 25 Julie 2020 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
relik
Afbreking: re•lik


Selfstandige naamwoord: relik
Meervoud: relikte

Betekenis:
• 'n Historiese voorwerp; voorwerp of stuk daarvan wat uit die vergange tyd oorleef het.

Gebruik:
• Die pondopalm kom in die kusreënwoud van die Oos-Kaap voor en is waarskynlik 'n relik van Wes-Gondwana se flora.

Vertaling:
Engels: relic
Nederlands: relict

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: populier
Volgende onderwerp: eskader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:26:49 MGT 2024