ligbron [boodskap #132378] |
Sa, 25 Julie 2020 16:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ligbron
Afbreking: lig•bron
Samestelling: lig + bron
Selfstandige naamwoord: ligbron
Meervoud: ligbronne
Verkleinwoord: ligbronnetjie
Meervoud van verkleining: ligbronnetjies
Betekenis:
• 'n Voorwerp vanwaar lig kom (wat lig uitstraal of weerkaats).
Gebruik:
• Die son en maan is die belangrikste natuurlike ligbronne.
Vertaling:
Engels: source of light
Nederlands: lichtbron
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|