byval [boodskap #132374] |
Sa, 25 Julie 2020 14:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
byval
Afbreking: by•val
Samestelling: by + val
Werkwoord: val by, byval
Verlede tyd: het bygeval
Betekenis:
• Iets onverwags onthou of opmerk.
Gebruik:
• Dit met my skielik bygeval dat ek nog nie die rekening vereffen het nie.
Vertaling:
Engels: to remember
Nederlands: bijvallen
Selfstandige naamwoord: byval
Meervoud: –
Betekenis:
• Goedkeuring of steun.
Gebruik:
• Die idee het byval gevind.
Afgelei:
• byvalsbetuiging
Vertaling:
Engels: approval, endorsement
Nederlands: bijval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|