Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witdoodhaai
witdoodhaai [boodskap #132369] Sa, 25 Julie 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Witdoodhaai.
'n Witdoodhaai.
witdoodhaai
Afbreking: wit•dood•haai
Samestelling: wit + dood + haai


Selfstandige naamwoord: witdoodhaai
Meervoud: witdoodhaaie
Verkleinwoord: witdoodhaaitjie
Meervoud van verkleining: witdoodhaaitjies

Betekenis:
• 'n Haai wat rondom in alle oseane van die wêreld aangetref word en ook aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom, Carcharodon carcharias.

Gebruik:
• Die witdoodhaai word as gevaarlik beskou, hoewel die mens nie sy verkose prooi is nie.

Wisselvorm:
• witdoodshaai

Sinoniem:
• grootwithaai

Vertaling:
Engels: great white shark
Nederlands: witte haai, mensenhaai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trofee
Volgende onderwerp: balkon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:38:11 MGT 2024