Betekenis:
• 'n Sierbeker wat as prys aan 'n wenner of wenspan toegeken word.
• Die kop van 'n dier, of aandenking ter herinnering aan 'n oorwinning of jagtog.
Gebruik:
• Talle van die skool se leerders het met armsvol trofeë tydens die prysuitdeling weggestap.
• Wanneer die trofee teen die muur hang of die mooi gebreide vel op die vloer lê, is dit baie belangrik om dit goed te versorg.