Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjello
tjello [boodskap #132367] Sa, 25 Julie 2020 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tjello.
'n Tjello.
tjello
Afbreking: tjel•lo


Selfstandige naamwoord: tjello
Meervoud: tjello's
Verkleinwoord: tjello'tjie
Meervoud van verkleining: tjello'tjies

Betekenis:
• Strykinstrument met 'n kenmerkende klank en 'n bereik van byna 4 oktawe.

Gebruik:
• Iemand wat die tjello speel word 'n tjellis genoem.
• Die sesde suite is uitsonderlik moeilik omdat dit geskryf is vir 'n ­tjello met vyf snare.

Vertaling:
Engels: cello, violoncello
Nederlands: tjello

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vonnis
Volgende onderwerp: trofee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:37:33 MGT 2024