Betekenis:
• Struik of boom in die familie Proteaceae, of die blom van so 'n plant.
Gebruik:
• Proteas kom hoofsaaklik in die Kaapse skiereiland en die Suidwes-Kaap voor, hoewel 'n paar soorte ook in die ou Transvaal en Vrystaat aangetref word.
Afgelei:
• proteabedryf
• proteavereniging
Vertaling:
Engels: protea
Nederlands: protea
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.