Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parka
parka [boodskap #132358] Sa, 25 Julie 2020 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Parkas
Parkas
parka
Afbreking: par•ka


Selfstandige naamwoord: parka
Meervoud: parkas

Betekenis:
• 'n Warm baadjie met 'n kappie, dikwels gevoer met pels of vals pels.

Gebruik:
• Die parka kom oorspronklik van die Inuïete (Eskimo's) wat dit van rendier- of seeleeuvel gemaak het vir jag- en kajakvaarte in die ysige Arktiese gebiede.

Sinoniem:
• anorak

Vertaling:
Engels: parka
Nederlands: parka

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: parfuum
Volgende onderwerp: panda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:29:25 MGT 2024