kiaat [boodskap #132354] |
Vr, 24 Julie 2020 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kiaat
Afbreking: ki•aat
Uitspraak: /kiˈɑːt/, /kəˈjɑːt/
Selfstandige naamwoord: kiaat
Meervoud: kiate
Betekenis:
• Boom wat in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo aangetref word, Pterocarpus angolensis.
Gebruik:
• Kiaat is 'n goeie meubelhout en sy taai bloedrooi gom is al in farmaseutiese middels en as 'n kleursel gebruik.
Sinoniem:
• djati
Afgelei:
• kiaatboom
• kiaatdeur
• kiaathout
• kiaatstoel
Vertaling:
Engels: African teak
Nederlands: djati
Zoeloe: umvangazi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|