haakspeld [boodskap #132352] |
Vr, 24 Julie 2020 20:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haakspeld
Afbreking: haak•speld
Samestelling: haak + speld
Uitspraak: /ˈɦɑːk.spɛlt/
Selfstandige naamwoord: haakspeld
Meervoud: haakspelde
Verkleinwoord: haakspeldjie
Meervoud van verkleining: haakspeldjies
Betekenis:
• 'n Speld wat kan toeknip.
Gebruik:
• Sy steek die baba se doek met 'n haakspeld vas.
Sinoniem:
• doekspeld
Vertaling:
Engels: safety-pin
Nederlands: doekspeld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|