buitenshuis [boodskap #132349] |
Vr, 24 Julie 2020 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitenshuis
Afbreking: bui•tens•huis
Samestelling: buite + -ns + huis
Uitspraak: /ˌbœi̯.tənsˈɦœi̯s/, /ˈbœi̯.tənsˌɦœi̯s/
Byvoeglike naamwoord: buitenshuis
Attributief: buitenshuise
Betekenis:
• Buitekant die huis; nie binnekant nie, maar in die opelug.
Gebruik:
• Die seuns speel buitenshuis.
Antoniem:
• binnenshuis
Vertaling:
Engels: outside, outdoors
Nederlands: buitenshuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|