dennebol [boodskap #132341] |
Vr, 24 Julie 2020 14:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dennebol
Afbreking: den•ne•bol
Selfstandige naamwoord: dennebol
Meervoud: dennebolle
Verkleinwoord: dennebolletjie
Meervoud van verkleining: dennebolletjies
Betekenis:
• Die keëlvormige vrug van 'n denneboom.
Gebruik:
• Die dennebol gaan oop as die omstandighede gunstig is om die sade vry te stel.
Vertaling:
Engels: pine cone, fir-cone
Nederlands: pijnappel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|